Friday, August 31, 2007

Lyftaal

Sonder om 'n enkele woord te sê.
Het jy vanaand stories vertel.
Ek het elke woord gelees.
Jou oë se volsinne
Jou lyftaal se paragrawe.
Ek het dit ingeneem, geabsorbeer.
Rusteloos rondgerol, want my hele wese wou reageer.

2 September 2005

2 comments:

RobC said...

Sjoe, did raak aan wat ek besig is om te skryf... Time for revision of the draft. :-)

RobC said...

By the way? Once again my curious nature has to enquire? What is the date thing?