Monday, February 7, 2011

God se Liefdesverklaring aan jou - Woorde deur Julius Magan

DAAROM DINK EK AAN JOU, DAAROM DROOM EK OOR JOU.
DAAROM VERLANG EK NA JOU.
JY IS MYNE, JY IS MY LIEFLING.
JY IS MYNE EN JOU HET EK LIEF.
JY IS GEVORM (GEMAAK, GESKAPE) DEUR MY HAND.
JY IS BEMIN (BEHEER, BEVRY) DEUR MY HART.
JY IS GEVIND (GEWAS, GEKOOP) DEUR MY BLOED.
JY IS GEROEP (GERED, GEKIES) DEUR MY NAAM.
JY WORD GELEI (GETROOS, GEDRA) DEUR MY GEES.
JY WORD BEDIEN (BERAAD, BEHOU) DEUR MY WOORD.
JY WORD GENEES (GEKEN, GESOND) DEUR MY WONDE.
JY WORD ‘N KIND (‘N SEUN, ‘N DOGTER) DEUR MY LIEFDE.
EK IS NABY, NADER, ALTYD BY JOU. WATERS WAAR RUS IS GEE EK JOU.
DAAROM DINK EK AAN JOU, DAAROM DROOM EK OOR JOU.
DAAROM VERLANG EK NA JOU.
JY IS MYNE, JY IS MY LIEFLING.
JY IS MYNE EN JOU HET EK LIEF.

No comments: